|
|
|
|
Welkom by die webblad van die Piet Retief tak van die FWDCSA.
Ons MissieDie Four Wheel Drive Club of SA - Piet Retief strewe daarna om gesinne (Pa, Ma en kinders) die geleentheid te bied om met hulle 4x4 voertuie nader aan die natuur te kom. Jy hoef nie 'n hardebaard 4x4 voertuig te besit om deel te neem aan enige van die uitstappies nie, enige 4x4 is welkom. Lees gerus ons erekode. Onthou, die natuur is ons passie, ons voertuie ons trots. Ons leuse is: 4 Vir Almal, Almal vir 4!
Kliek op die geel band hier bo vir meer inligting / Click the yellow banner for more information
|
Stuur e-pos aan
info@pr4x4.co.za met vrae of opmerkings
oor hierdie webtuiste.
|