Tuisblad
Erekode
Nuus
Program 2011
Lede
Uitstappies 2011
Uitstappies 2010
Uitstappies 2009
Uitstappies 2008
Uitstappies 2007
Uitstappies 2006
Ander Takke
Terugvoer
Skakels

 

 

 

Kliek op die foto's hier onder om dit te vergroot. Om terug te keer na hierdie bladsy, kliek op die 'Back' knoppie bo-aan die skerm of druk die 'Back Space' knoppie op die sleutelbord.


Baboons Pass - 19-21 Maart 2010

Die bestuurders: (vlnr) Jakes, Pierre, Hendri, Milton, CM, Jean, Jaco (hurke), Dirk (hoed), Paul.

Die voertuie (vlnr): Paul, Salo, Jaco, Jean, Jakes, Pierre, Milton, CM, Dirk.

Milton se dubbelverdieping 'mansion'.

Erens op die roete.

Pierre kyk toe terwyl CM en sy 70 korte mette van die klippe maak.

Jakes volg die aanwysings van sy navigator.

Jean se 80.

Pierre laat die 105 'n bietjie bene rek.

Milton poseer by sy strydwa.

Jakes kry hoogte met sy 70.

Salo se 76.

Pierre se 105 van naderby.

Dit is maar hoe die pad lyk, ja.......

Dirk se 80 op 'n stukkie snelweg......

Hendri met sy 80 series 'double cab'.

Dis mos nou Cruiser-kos hierdie!

Dirk oppad teen die berg uit.

Milton en Jeanne in 'n rustige bui.

'It pays to advertise!'

Maletsunyane waterval was 'n gepaste afsluiting na 'n harde dag se gestoei.



Stuur e-pos aan info@pr4x4.co.za met vrae of opmerkings oor hierdie webtuiste.
Kopiereg © 2011 FWDCSA - Piet Retief
Laaste veranderings: 12/09/2011