|
|
|
|
|
|
|
|
|
'n Baie intimiderende blik op die wipplank. Dit was deel van hindernis 1, en het die senuwees sommer dadelik laat knaag. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Dis nog niks! Oomblikke tevore het Jan die pypkar op twee wiele gehad. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Hindernis 2 het nie veel uitdaging gebied aan Jan-hulle se pypkar nie. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Die konsentrasie kan duidelik op PJ se gesig gelees word. Hy en Adam het hulle vuurdoop met lof geslaag. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
PJ laat die Jeep buig op 'Die Paal'. Alhoewel die voertuie ver van kantel af is, voel dit van binne af of jy op die nippertjie van 'n ramp is. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Hardus en Douwlien op die wipplank. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Hardus en Douwlien by hindernis 5. Nadat sy nie aanvanklik wou navigeer vir manlief nie, het sy dit teen hierdie tyd geweldig geniet. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Hardus se Hilux lig sy been vir hindernis 8. Hierdie hindernis het vir 'n hele paar kopsere gesorg. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Die Louwrens broers op die wipplank. Die KZ-TE se grondvryhoogte was nie altyd genoeg nie, maar dit het hulle nie afgeskrik nie. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Die Louwrens KZ-TE by hindernis 8. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
As dit darem nie pure lekkerkry is op daardie gesig nie, dan weet ek nie so mooi nie. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Gerhard het vriend en vyand verras toe hy hindernis 8 sonder die hulp van ewenaarslotte uit is. Entoesiasme het opgemaak daarvoor... |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Jaco rek litte by hindernis 8. Hy is ook daar uit sonder ewenaarslotte. Ai, die Hiluxe darem.... |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Milton kielie die Cruiser se pens by hindernis 7. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Pierre en Dawid vat vir Buffel deur die 'Camel Humps'. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Jaco en Marietjie by hindernis 5. Die opkom was maklik, maar die afgaan het almal laat bontstaan. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Milton by hindernis 5 se afgaan. Die voertuie het almal hier opgehang, en die sonder ewenaarslotte het woes gespartel om deur te kom. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Buffel, ook by hindernis 5. Lyk my dit was een van die fotograwe se gunsteling posisies gewees... |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Die prysuitdeling, en Gerhard en Steven ontvang hulle pryse vir die eerste plek in Klas C. |
|
|
|
|
|
|
|