|
|
|
|
|
|
|
|
|
Saterdagoggend om 05h40. Hier het die ooste nog altyd mooi gelyk so vroeg in die oggend. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
So 'n rukkie na sonop het die mis ook kom kyk of ons al wakker is. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
'n Gedeelte van die kampeerterrein waar ons uitgespan het. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Wimpie se Hilux besig om die klippad kaf te draf. Hy was deel van ons Vryheid span. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Die voertuie daar doer onder is nog oppad boontoe. Hulle het dit almal sonder sukkel gedoen. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Paul, Bester en Jacques staan en wag vir die res van die troepe. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Hier het almal gestop vir ons eerste geskiedenisles. Die koppe agter die voertuie was die toneel van 'n bloedige Boer-en-Brit veldslag. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Dit is die ingang na die grot waar vrouens en kinders vir 7 maande lank geskuil het tydens die oorlog. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Hier is die grot se 'agterdeur'. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
By die ingang na die grot helder hierdie blomme die vaal rotse op. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Hier vertrek ons van die grot af. Let op na die interessante klipformasies in die agtergrond. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Die graf van generaal Piet Joubert en sy vrou. Hierdie sarkofaag is deur 'n Skot gebou. Nog 'n lang storie.... |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Die wapen van die Zuid-Afrikaansche Republiek. Daardie leuse geld vandag nog! |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
In Gert vd Westhuizen se museum. Die makers van 'Van Riebeeck' medikasies het 'n kuur vir elke guur gehad. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
'n Handgemaakte model van 'n ossewa. Daar is talle voorbeelde van handgemaakte kunswerke deur krygsgevangenes in Ceylon en Bermuda. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Vuurwapens uit die Anglo-Boereoorlog. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Hierdie vertoonkas met sy inhoud is almal meer as 'n eeu oud. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Sondagoggend oppad Langkrans toe. Probeer dit gerus! |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Hier ontmoet Transvaal, Vrystaat en Natal mekaar. Die wind het maar bietjie gestoot van die Vrystaat se kant af. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Langkrans. Nog steeds een van die mees ongelooflike tonele wat mens kan sien. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Net onderkant hierdie indrukwekkende rotsformasie is die Witkruisarende se nes. Hulle was nie tuis toe ons daar was nie. |
|
|
|
|
|
|
|