Tuisblad
Erekode
Nuus
Program 2011
Lede
Uitstappies 2011
Uitstappies 2010
Uitstappies 2009
Uitstappies 2008
Uitstappies 2007
Uitstappies 2006
Ander Takke
Terugvoer
Skakels

 

 

 

Kliek op die foto's hier onder om dit te vergroot. Om terug te keer na hierdie bladsy, kliek op die 'Back' knoppie bo-aan die skerm of druk die 'Back Space' knoppie op die sleutelbord.


Sandspruit Pretdag - 30 Maart 2010

Nog nie eers halfpad nie, en Buffel is alreeds gemaklik voor.

Buffel by die eerste hindernis. Hier het dit nog maklik gegaan.

Die Jeep was nie heeltemal opgewasse teen al die modder nie.

Selfs met 'n gestrande voertuig kon die ou nie die glimlag wegsteek nie.

Een van die meer interessante diesel Cruisers.

Een van die Afrikanervolkshelde was ook verteenwoordig by die byeenkoms.

'Sonbrilletjies' oppad deur een van die hindernisse.

Buffel sak in een van die hindernisse in. "All in a day's work..."

Ai. Die Land Rover stoot die Cruiser met 'n stywe tou teen die wal uit....

Milton bepeins die hindernis wat voorlę.

Ons twee oumanne in 'n jong bui.

Een van Buffel se navigators klou vir die vale.

Julie by die beginpunt van een van die hindernisse.

Roy en Paul snr nog bo-op die wal.

Hierdie was Milton se 62-reeks Cruiser se vuurdoop, wat hy met lof geslaag het.

Erens gaan iemand moet kar was.

Buffel by die laaste hindernis.

Roy en Paul snr by die laaste hindernis.


Stuur e-pos aan info@pr4x4.co.za met vrae of opmerkings oor hierdie webtuiste.
Kopiereg © 2011 FWDCSA - Piet Retief
Laaste veranderings: 12/09/2011