Tuisblad
Erekode
Nuus
Program 2011
Lede
Uitstappies 2011
Uitstappies 2010
Uitstappies 2009
Uitstappies 2008
Uitstappies 2007
Uitstappies 2006
Ander Takke
Terugvoer
Skakels

 

 

 

Kliek op die foto's hier onder om dit te vergroot. Om terug te keer na hierdie bladsy, kliek op die 'Back' knoppie bo-aan die skerm of druk die 'Back Space' knoppie op die sleutelbord.


2011 Piet Retief 4x4 Stiptheidsuitdaging - 16 Julie 2011

 

Wenner Ruan met voorsitter Pierre.

Chris en die res van die Piet Retief Toyota span in die ry om weg te spring.

Arno en Welma op die wipplank

Gordon en Felicity besig met die blinddoekbaan.

Die wipplank tip, en hulle gesigte sę alles!

Simoné konsentreer net so hard soos Pa Ken om op die pad te bly.

Ruhan mik op sy beste, maar ai.....

Gerhard het die wipplank baie mooi neergesit.

Die enigste vrouespan, Santie en Alida, teen die klipkop.

Sonet en Pa Willem, al die pad van Johannesburg af, bestudeer die roeteskedule.

Hanno en Doreen met hulle ekspedisie Hilux.

Die Ehrichs van Swaziland net waar die wipplank land.

Pieter en Koos in die Hilux V8 maak korte mette van die hindernis.

Santie en Alida halfpad deur die wipplank.

Welma spook om die water in die bakkie te hou, en hulle is nog nie eers op die wipplank nie!

Die manne maak ontbyt bo-op die klipkop, by beheerpunt 2.

Michael en Evadné van Swaziland teen die klipkop beheerpunt 2.

Pieter en Koos net na beheerpunt 3.

Hanno en Doreen - Beheerpunt 3.

Nico laat die Cruiser brul teen die klipkop.

Ken en Simoné, amper bo teen die klipkop.

Die uiteindelike wenners, Ruan en Karl-Heinz.


Stuur e-pos aan info@pr4x4.co.za met vrae of opmerkings oor hierdie webtuiste.
Kopiereg © 2011 FWDCSA - Piet Retief
Laaste veranderings: 12/09/2011