|
|
|
|
|
|
|
|
|
Faans sit voor hulle paleis en tob oor die dag se gebeure. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Sommer vroeg-vroeg was die vet in die vuur, of is dit nou die Pajero in die knyp? |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Oud Piet Retiewer Gary Peacock was ons buurman in die kamp. Dit was lekker om ou vriende weer raak te loop. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Hierdie gedeelte is heel gepas 'Land Cruiser Alley' gedoop omdat dit so nou is. Pierre en Faans het hier gestop om te kyk of hulle 'n hand kan bysit. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Soos gewoonlik het Swaziland ons weer trakteer met natuurskoon uit die boonste rakke. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
'n Foto is meer werd as 'n 1000 woorde.... |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Paul en Bester laat die Cruiser se 6 silinder brul teen 'n modderwal uit. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Dag 1 - en almal het gesukkel. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Wegspring op dag 2. Dit was aansienlik droeër, en almal het die roete sonder voorval voltooi. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Pierre en Faans op 'n gedeelte van die roete. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
By een van die ruspunte op dag twee se roete. Dit was op die sand in die rivierbed. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Paul en Bester laat die Cruiser 'n bietjie bene rek na lang gedeeltes van baie stadig ry. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Nog een van die deelnemers wat die rivierbedding terdee geniet het. |
|
|
|
|
|
|
|