|
|
|
|
|
|
|
|
|
Die uitsig vanaf die kruin van een van die berge was fenominaal. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Van links af: Stephansens, Smitte, Deysels, Slabbers, Victors, van Aswegens, Bothas, Moutons, Moutons en Pretoriuse. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Alhoewel daar baie klipbanke in die rivier is, is daar ook watergate waar jy kan hengel. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Saam met die kameelperde is daar ook rooibokke, zebras, wildebeeste en ander kleinwild te sien. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Nic was die enigste een wat hier gesukkel het. Later het hy agtergekom een van sy 'hubs' was uitgedraai. Ons wonder nog oor die skuldige een... |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Die Bothas oppad teen die berg op. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Nic verduidelik hier wat hy gaan doen met die een wat sy linkervoorwiel se hub uitgehaal het. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Teen die kruin op na die hoogste punt op Thangami. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Hier moes ons eers stop dat Spyker, die van Aswegens se Jack Russell, sy dors kon les. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Wil jy nou meer! Jaco is al weer in die modder! Hierdie keer was hy egter meer verbaas oor hierdie versteekte modderkol as Meraai. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Pierre se Cruiser op die paal. Hierdie paal het oorsprong gegee aan 'n soortgelyke hindernis op ons eie baan. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Bester op die ander punt van die paal. 'n Paar manne het behoorlik gesweet op hierdie hindernis. Dit voel heelwat erger as wat dit werklik is. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Roy en Gerhard in Jan Bloed, Roy se Land Cruiser. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Die twee hooligans, Pierre en Jaco, soos gewoonlik weer besig om (aan) te jaag. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Weer Gerhard en Roy, hierdie keer met Gerhard se SVM. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Dampies en die rooi Jeep op die paal. Adam en Bester navigeer van onder af. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Pierre en die Polaris Ranger op die paal. Hierdie voertuigie het almal verstom met sy vermoë. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Nadat Adam se opblaasmatras die gees gegee het, moes hy desnoods 'n ander plan maak.... |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Die uitsig van bo uit die kamp uit. Die kamp is bokant die rivier teen die berg geleë. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Sonsopkoms soos vanuit die kamp waargeneem. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Die Oog. |
|
Volgens oorlewering het die Zoeloekoning, Shaka, in hierdie warmbron kom bad. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Piet Retief 4x4 Klub het AL die staanplekke in Thangami se kampterrein beset! |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Die meeste van die klublede almal bymekaar om die 'kampvuur'. Die kinders het malvalekkers gebraai by die mbola. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Die binneshuis rumatiekbaddens was net die regte ding om te ontspan na die dag op die 4x4 roete. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Die Victor-gesin in een van die privaat jacuzzi's. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Ontbyt. |
|
Dampies help sy Ma en Riekie met ontbyt terwyl 'n paar manne honger rondstaan. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Die vrouens sit verstom in hulle skoon klere en kyk hoe die mans almal in die modderbad tekere gaan. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Die manne was almal binne in die modder, hierdie keer sonder hulle 4x4's. Blykbaar vreeslik goed vir die vel...... |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Oppad stort toe om te probeer skoon kom. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Pierre is soos gewoonlik op sy stukke in die modder. |
|
|
|
|
|
|
|