Tuisblad
Erekode
Nuus
Program 2011
Lede
Uitstappies 2011
Uitstappies 2010
Uitstappies 2009
Uitstappies 2008
Uitstappies 2007
Uitstappies 2006
Ander Takke
Terugvoer
Skakels

 

 

 


Nuusbrokkies

Enige nuus of gebeure in ons klub sal hier uitbasuin word. Kom maak maar gereeld 'n draai. (Kliek op die datum in die indeks om meer te lees.)


INDEKS

1 Maart 2011: Vergadering en nuwe komittee


1 Maart 2011

Die jaar se eerste vergadering het plaasgevind. Die volgende punte is bespreek:

  •  Bestuur: Pierre Mouton is gekies as nuwe voorsitter, en Milton Slabber is die nuwe onder-voorsitter.
                  Paul Mouton is sekretaris, en Jeanne Slabber is die minister van finansies.
                  Kobie Roos en Rudi Klingenberg sal die borgskappe en fondsinsameling hanteer.
  •  Jaargelde: Jaargelde bly dieselfde as verlede jaar teen R300 per gesin.
  •  Jaarprogram: Die jaarprogram is 90% vasgestel, met nog hier en daar 'n datum wat bevestig moet word.
                         Hou maar die Jaarprogramblad dop.
  •  Ons 2011 Stiptheidsuitdaging sal saam met die Hoeka-Toeka Motorskou plaasvind, en wel op 16 Julie 2011.

(Terug na indeks)


Stuur e-pos aan info@pr4x4.co.za met vrae of opmerkings oor hierdie webtuiste.
Kopiereg © 2011 FWDCSA - Piet Retief
Laaste veranderings: 12/09/2011